Aileen Quinn

Aileen Quinn
Geboortenaam Aileen Marie Quinn
Geboorte 28 Junie 1971 (1971-06-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aileen Quinn (gebore 28 Junie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wizard of Oz (1982), Annie (1982), The Frog Prince (1988), en 30 (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy